"Partykiehonde" Versuri
„Partykiehonde” are versuri în zulu, afrikaans limbă.
Sensul „Partykiehonde” provine din zulu, afrikaans limbă și în prezent nu este convertit în traducere în engleză.
Beskikbaar op alle digitale stromingsdienste 5 Mei 2023.
_____________________________________
Lirieke:
Bra hoe't ons nou weer hier opgeëndig?
Met die Cruiser tjom, met die Cruiser
Brandewyn, Bakkies en Boude
Whiskey saam met Soda
Ek en jy
Een dop manne raak tuff
Manne wil blaf
Manne soek sap
Biltong, Tjoppies en Boobs
en daars girls oppie supatubes
Kom laat ons gly
Mamma maakie manne mak
Manne wil tjank
Mamma gee pak
Pappa laat klap die skote
Tannie sê sy kannie
maar sy hettie meer 'n man nie
Mamma ruk los jou knope
Sit dai hele ding in want daars heuning in
Loop soos 'n Boss - Onbeskof
Maakdai partykie honde los en
Laat hom Knor - hie'kom ons
Laat hom Tjank - hie'kom ons
Laat hom Blaf
Loop soos King Kong - skink jou dop
Laat dai Partykie hond uit kom
Maak vol my glas
Laat hom Knor - Hey
Laat hom Tjank - Hey
Laat hom Blaf
Sonskyn, bier, vakansie
en 'n lekker stoute dansie
ek en jy
Een stry mamma is naar
Mamma is kwaad
Mamma is klaar - Wow
Die honde jaag die Katte
Want hulle krap ons mags en ratte
Maar liefie dis okay
Een kyk Pappa raak bang
Pappa weet al
Mamma wil gaan - Nou
Pappa laat klap die skote
Tannie sê sy kannie
maar sy hettie meer 'n man nie
Mamma ruk los jou knope
Sit dai hele ding in want daars heuning in
Loop soos 'n Boss - Onbeskof
Maakdai partykie honde los en
Laat hom Knor - hie'kom ons
Laat hom Tjank - hie'kom ons
Laat hom Blaf
Loop soos King Kong - skink jou dop
Laat dai Partykie hond uit kom
Maak vol my glas
Laat hom Knor - Hey
Laat hom Tjank - Hey
Laat hom Blaf
Dit vat een van die manne
met 'n branna om te hanna hanna
Voordat Mamma almal wil pakslae hê (hey ho)
Eks like nee mamma mamma eks nie deel van al dai drama kom ons kry die kar laat ons gaan
(hey ho)
Dit vat een van die manne
met 'n branna om te hanna hanna
Voordat Mamma almal wil pakslae hê (hey ho)
Eks like nee mamma mamma eks nie deel van al dai drama kom ons kry die kar laat ons gaan
(hey ho)
Sit dai hele ding in want daars heuning in
Loop soos 'n Boss - Onbeskof
Maakdai partykie honde los en
Laat hom Knor - hie'kom ons
Laat hom Tjank - hie'kom ons
Laat hom Blaf
Loop soos King Kong - skink jou dop
Laat dai Partykie hond uit kom
Maak vol my glas
Laat hom Knor - Hey
Laat hom Tjank - Hey
Laat hom Blaf
Laat hom Knor
Laat hom Tjank
Laat hom Blaf